Description:OPSOMMING: Die plekke waar ons woon, is baie belangrik. Dit kan selfs ons geluk en lewensvreugde bepaal. Eintlik kan ons sê ons ís ons plekke. Ons identiteit word deur ons plek bepaal. Ons het ʼn adres! Ons is soos ons adres.Wys my jou plek en ek sien jou hart. Maar plek is ook belangrik in ons geloofslewe. Juis omdat plek en identiteit so ineengevleg is. Ons geloofslewe vat grond en speel af in die werklikheid van al die plekke waar ons leef.Ons geloofshart klop ook in ons hartsplek. Hierdie boek kyk van naderby na ons verhouding met die plekke waar ons leef, rus, werk en speel. Dit neem ons op ʼn reis na baie verskillende plekke en stel ons bekend aan die Reisgids wat ons help om sin te maak van die lewe en die plekke waar ons leef. Dit dink na oor geloof en grond. En dit bring ons hartsplekke en ons hartklop vir geloof by mekaar uit.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Hartsplek. To get started finding Hartsplek, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: OPSOMMING: Die plekke waar ons woon, is baie belangrik. Dit kan selfs ons geluk en lewensvreugde bepaal. Eintlik kan ons sê ons ís ons plekke. Ons identiteit word deur ons plek bepaal. Ons het ʼn adres! Ons is soos ons adres.Wys my jou plek en ek sien jou hart. Maar plek is ook belangrik in ons geloofslewe. Juis omdat plek en identiteit so ineengevleg is. Ons geloofslewe vat grond en speel af in die werklikheid van al die plekke waar ons leef.Ons geloofshart klop ook in ons hartsplek. Hierdie boek kyk van naderby na ons verhouding met die plekke waar ons leef, rus, werk en speel. Dit neem ons op ʼn reis na baie verskillende plekke en stel ons bekend aan die Reisgids wat ons help om sin te maak van die lewe en die plekke waar ons leef. Dit dink na oor geloof en grond. En dit bring ons hartsplekke en ons hartklop vir geloof by mekaar uit.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Hartsplek. To get started finding Hartsplek, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.