Description:As 'n reel sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering-sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie se nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Die oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Woes (Afrikaans Edition). To get started finding Woes (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: As 'n reel sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering-sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie se nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Die oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Woes (Afrikaans Edition). To get started finding Woes (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.